Gimmies se Janco en FC word vir o.21 NW hokkiespan gekies

Janco Ritchie en FC de Villiers is vir die o.21 Noordwes-hokkiespan gekies.

Janco Ritchie en FC de Villiers is vir die o.21 Noordwes-hokkiespan gekies. Dit is FC se tweede jaar wat hy tot die span verkies is.

Exit mobile version