Hattingh (70) hou Potch se naam hoog by Twee Oseane
Die voormalige DA-leier in Noordwes en bekende Potchefstromer in atletiekkringe, Chris Hattingh (70) het die afgelope naweek met sy 10de Twee Oseane-medalje bewys dat ouderdom net ‘n nommer is.
Wouter Pienaar
Chris Hattingh tydens die 2019 Twee Oseane-marathon in Kaapstad. Hattingh het sy 10de een voltooi. Foto: Jaco Marais/Die Burger
Die voormalige DA-leier in Noordwes en bekende Potchefstromer in atletiekkringe, Chris Hattingh (70) het die afgelope naweek met sy 10de Twee Oseane-medalje bewys dat ouderdom net ‘n nommer is.
Lees die volledige storie in hierdie week (25 April) se Potchefstroom Herald.