Janco Uys (brons, 50m borsslag), Anica Dennis (silwer, 200m rugslag) en Tiaan Rossouw (goud in beide die 50m kruipslag en 50m rugslag), trotse swemmers van die NWU-Junior Swemklub, het die podium bestyg tydens die pas-afgelope Vlak 3 nasionale streekkampioenskappe in Germiston van 28 – 31 Maart. Foto: Verskaf