SportSport

NWU Junior-Swemklub presteer weer

Hierdie swemmers van die NWU-Swemklub het weer puik presteer.

Janco Uys (brons, 50m borsslag), Anica Dennis (silwer, 200m rugslag) en Tiaan Rossouw (goud in beide die 50m kruipslag en 50m rugslag), trotse swemmers van die NWU-Junior Swemklub, het die podium bestyg tydens die pas-afgelope Vlak 3 nasionale streekkampioenskappe in Germiston van 28 – 31 Maart. Foto: Verskaf

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button