SportSport

Foto’s: Gimmies se interhuisatlete wys hulle staal

Potchefstroom Gimnasium se top atlete het by hulle interhuis atletiekbyeenkoms wat op Vrydag 25 Januarie by die Kenneth McArthur-stadion plaasgevind het, die volgende prestasies behaal: Dogters: o.14: Juné Roode o.15: Lee-Ann Grobbelaar o.16: Karmen Fouché o.17: Miandi van Staden o.19: Suneel Louwrens Seuns: o.14: Richter van der Merwe o.15: Phemelo Molale o.16: Wian Oosthuizen o.17: …

Potchefstroom Gimnasium se top atlete het by hulle interhuis atletiekbyeenkoms wat op Vrydag 25 Januarie by die Kenneth McArthur-stadion plaasgevind het, die volgende prestasies behaal:
Dogters:
o.14: Juné Roode
o.15: Lee-Ann Grobbelaar
o.16: Karmen Fouché
o.17: Miandi van Staden
o.19: Suneel Louwrens
Seuns:
o.14: Richter van der Merwe
o.15: Phemelo Molale
o.16: Wian Oosthuizen
o.17: Almero Niemann
o.19: Lunka Gebengana
Beste baanatleet: Phemelo Molale
Beste worpe: Armand Willemse
Beste spronge: Karmen Fouché
Beste hekkiesatleet: Lumka Gebengana
Beste naelloper: Phemelo Molale
Beste lang/middelafstande/stap: Danielle Verster
Junior Victrix Ludorum: Petro Steinmann
Junior Victor Ludorum: Phemelo Molale
Senior Victrix Ludorum: Karmen Fouché
Senior Victor Ludorum: Marthinus du Preez
Atleet van die byeenkoms: Karmen Fouché
Wenspan: Pikke

Foto’s: Wouter Pienaar

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button