Plaaslike swemmers laat die water spat by Potch Dam

Noordwes Swem het op Saterdag, 12 Desember, ‘n swemgala by Potchefstroom Dam aangebied in die sengende hitte. Van die provinsie se top swemmers het behoorlik in die water gekook en ‘n paar puik tye geswem. Hier is foto’s van die byeenkoms. Foto’s: Wouter Pienaar Related Articles Potchefstromers tops op provinsie se tennisbane Tokkies hou Huissportgala …

Noordwes Swem het op Saterdag, 12 Desember, ‘n swemgala by Potchefstroom Dam aangebied in die sengende hitte. Van die provinsie se top swemmers het behoorlik in die water gekook en ‘n paar puik tye geswem.

Hier is foto’s van die byeenkoms.

Foto’s: Wouter Pienaar

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version