Photo GalleriesSportSportSports Galleries

Plaaslike swemmers laat die water spat by Potch Dam

Noordwes Swem het op Saterdag, 12 Desember, ‘n swemgala by Potchefstroom Dam aangebied in die sengende hitte. Van die provinsie se top swemmers het behoorlik in die water gekook en ‘n paar puik tye geswem. Hier is foto’s van die byeenkoms. Foto’s: Wouter Pienaar

Noordwes Swem het op Saterdag, 12 Desember, ‘n swemgala by Potchefstroom Dam aangebied in die sengende hitte. Van die provinsie se top swemmers het behoorlik in die water gekook en ‘n paar puik tye geswem.

Hier is foto’s van die byeenkoms.

Foto’s: Wouter Pienaar

Boston

Related Articles

 
Back to top button