Mooirivier presteer by Eddie Walker-toernooi

Laerskool Mooirivier het vanaf 23 tot 25 Augustus aan die Eddie Walker hokkietoernooi deelgeneem wat deur Curro Laerskool in Klerksdorp aangebied is. Die skool se o.13A-spanne het albei die Eddie Walker-toernooi gewen.   Related Articles Potchefstromers tops op provinsie se tennisbane Tokkies hou Huissportgala Gimmies presteer by ‘Fast Five’ NWU netbal ster, finalis vir speler …

Laerskool Mooirivier het vanaf 23 tot 25 Augustus aan die Eddie Walker hokkietoernooi deelgeneem wat deur Curro Laerskool in Klerksdorp aangebied is.
Die skool se o.13A-spanne het albei die Eddie Walker-toernooi gewen.

Voor: Wian Landman. Middel: Naldo de Jager, Damia Charslund, Ferdi Joubert, Vihan Pretorius, Duyn Lombaard en Benjamin van Wyk. Agter: Jacques Nel (HUB), Stephan Spamer (afrigter), Zander Mostert, Ehrard Jordaan, CF Deacon, Maarten Jonker, Hermanus Steyn, Jadrik Lamprecht, Antonie Labuschagne en Robert Marcus (hoof van Curro Laerskool). Marko Werkman en Franco van Dyk was afwesig met die neem van die foto). Foto: Wouter Pienaar
Die dogters o.13A-hokkiespan van Laerskool Mooirivier het die Eddie Walker-toernooi gewen. Voor: Cameron Charslund, Tiani Greyling, Irene Strydom, Danelle Goedhals, Elrie Koornhof, Cara Hulley en Bridgette Holden-Smit. Agter: Jacques Nel (HUB), Annelize Rostron (afrigter), Anzel du Plooy, Mia Hills, Christi-Mari Coetzee, Mikayla Muller, Angelique van der Westhuizen, Alexia Delicado, Sonika Brits en Robert Marcus (hoof van Curro Laerskool). Foto’s: Verskaf

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version