SportSport

Buiteklub se bestes vereer vir afgelope jaar se bydrae

Die afgelope week was baie bedrywig by die Potchefstroomse Buiteklub. * Donderdag 2 Augustus het die Buiteklub erkenning gegee aan lede vir hul prestasies die afgelope jaar. Erkenning is gegee vir uitsonderlike diens aan die klub en sy lede. Erkenning is aan 62 lede en personeellede gegee. Verskeie kompetisies is ook aangebied en die uitslae …

Die afgelope week was baie bedrywig by die Potchefstroomse Buiteklub.
* Donderdag 2 Augustus het die Buiteklub erkenning gegee aan lede vir hul prestasies die afgelope jaar. Erkenning is gegee vir uitsonderlike diens aan die klub en sy lede. Erkenning is aan 62 lede en personeellede gegee.
Verskeie kompetisies is ook aangebied en die uitslae was:
* Woensdag, 1 Augustus het die klub ‘n IPS-kompetisie aangebied.
Die uitslae was soos volg:
1e – Daantjie van Rensburg met 39 punte
2e – Hennie Kruger met 37 punte
3e – Jack Olivier met 37 punte
* Vrydag 3 Augustus het die klub ‘n nege putjie vleiskompetisie aangebied.
Die formaat was ‘n IPS en die wenners was:
1e – Johan Britz met 20 punte
2e – Joe Wood met 19 punte
3e – Louisa Grimbeek met 18 punte
* Op Saterdag 4 Augustus is die Wimpy Monthly Medal, geborg deur die Wimpy Potchefstroom, by die klub aangebied.
Die wenners was:
A-afdeling: Christo Meintjes met ‘n netto telling van 72, B-afdeling: Pieter Grimbeek met ‘n netto telling van 71
C-afdeling: Jack Olivier met ‘n netto telling van 70.

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button