Nuus van die NWU se sportvelde en bane

Soccer: NWU Men’s team won the practice match on 2 August: NWU Tawana 8 – 1 Ernset Experience NWU Men’s team lost the practice match on 3 August: NWU Tawana 0 – 1 Great Professionals SAFA Women’s League: 5 August NWU Tawana Ladies draw 1 – 1 against, Royal Queens Hokkie: Die nuwe seisoen van …

Soccer:

NWU Men’s team won the practice match on 2 August: NWU Tawana 8 – 1 Ernset Experience

NWU Men’s team lost the practice match on 3 August: NWU Tawana 0 – 1 Great Professionals

SAFA Women’s League: 5 August

NWU Tawana Ladies draw 1 – 1 against, Royal Queens

Hokkie:

Die nuwe seisoen van die baie opwindende PHL-Hokkie begin op Vrydag 10 Augustus. Die NWU is baie trots op die 18 dames en 3 mans wat gekies is in die verskillende “franchises” om te deel te neem aan die PHL Hokkie kompetisie.

Netbal:

Daar is die afgelope naweek 3 NWU Netbalspelers opgeneem in die Protea Netbalgroep. Die oefengroep is besig ter voorbereiding van die Quad Series tussen Australie, Nieu-Zeeland en Engeland wat later vanjaar na Australia sal toer vir die kompetisie.

Die studente is, Sigi Burger, Romé Dreyer en Monique Reyneke.

Tennis:

Tennis Suid-Afrika het vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar, die NWU Tennis as gasheer gekies vir die aanbied van die “South African Junior Masters Tennis Tournament.”

Die toernooi vind plaas op die Fanie du Toit Sportgronde vanaf 5 – 8 Oktober 2018.

Basketbal:

Die amptelike Koshuis Basketballiga vir die NWU studente het reeds op Saterdag 4 Augustus afgeskop en sal plaasvind tot en met 23 Oktober 2018.

Tesame met die Basketbal vind die Muurbal Koshuisliga ook plaas op die NWU-bane en sal eindig op 23 Oktober 2018.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version