Gholfspelers verdryf die winterkoue met vuurwarm spel

Die Potchefstoom Buiteklub was die afgelope week ‘n miernes van bedrywigheid, toe verskeie kompetisies aangebied is. *Op Woensdag, 20 Junie het die Buiteklub ‘n IPS-kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Johnny Avenant met 40 punte, 2e – Chris Cronje met 38 punte, 3e – Christo Meintjes met 38 punte * Op Vrydag, 22 Junie …

Die Potchefstoom Buiteklub was die afgelope week ‘n miernes van bedrywigheid, toe verskeie kompetisies aangebied is. *Op Woensdag, 20 Junie het die Buiteklub ‘n IPS-kompetisie aangebied.
Die wenners was: 1e – Johnny Avenant met 40 punte, 2e – Chris Cronje met 38 punte, 3e – Christo Meintjes met 38 punte
* Op Vrydag, 22 Junie het Pro Care Babasorg hul fondsinsamelingsdag by die klub aangebied. Die formaat was ‘n Beterbal Scramble-dryf.
Die wenners was: 1e – Chris Cronje en Boet Schoeman met 54 punte, 2e – Dana Nagel en AJ du Plessis met 53 punte, 3e – T. de Beer en R. van Rooyen met 53 punte
* Op Saterdag, 23 Junie het Ocean Basket en die Steakhouse die IPS-kompetisie geborg. Die wenners was:
1e – Elmore de Reuck met 41 punte, 2e – Chris Cronje met 40 punte, 3e – Jan Viljoen met 40 punte
Dames: 1e – Nicky Fourie met 36 punte, 2e – Elzane van der Wath met 32 punte.

https://www.nbcarsales.co.za/
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version