SportSport

Gimmies se hokkiespanne skitter teen Lichtenburg en Selly Park

Gimmies se eerste dogtershokkiespan het die afgelope week teen Hoërskool Lichtenburg kragte gemeet. Die eerste hokkiespan het met 3-2 gewen, terwyl die o.16A-span ook ‘n 2-1 oorwinning behaal het. Gimmies teen Lichtenburg – Uitslae: 1ste wen 3-2 2de wen 1-0 o.16A wen 2-1 o.16B verloor 2-4 o.15A verloor 1-3 o.15B verloor 0-9 o.14A gelykop 1-1 …

Gimmies se eerste dogtershokkiespan het die afgelope week teen Hoërskool Lichtenburg kragte gemeet. Die eerste hokkiespan het met 3-2 gewen, terwyl die o.16A-span ook ‘n 2-1 oorwinning behaal het.

Gimmies teen Lichtenburg – Uitslae:

  • 1ste wen 3-2
  • 2de wen 1-0
  • o.16A wen 2-1
  • o.16B verloor 2-4
  • o.15A verloor 1-3
  • o.15B verloor 0-9
  • o.14A gelykop 1-1
  • o.14B verloor 0-3

Gimmies se seuns hokkiespanne het ook gemaklik met Selly Park High klaargespeel met die eerstespan wat ‘n 6-0 sege behaal. Geen van Gimmies se drie hokkiespanne het ‘n doel afgestaan nie.

Gimmies teen Selly Park – Uitslae:

  • 1ste wen 6-0
  • o.16A wen 7-0
  • o.14A wen 9-0

https://www.nbcarsales.co.za/

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button