Tokkies se rugbyhelde kook in die Super 12-kompetisie

  Related Articles Potchefstromers tops op provinsie se tennisbane Tokkies hou Huissportgala Gimmies presteer by ‘Fast Five’ NWU netbal ster, finalis vir speler van toernooi You can read the full story on our App. Download it here.

Die o.9A-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Super 12-kompetisie. Eerste ry: Laurens Murray, Marnus Lombard, Ludwig Geldenhuys, Schalk Coetzee, Rehan Potgieter, Aidan Griesel. Tweede ry: Liam Coetzee, Ruan van Wyk, Christiaan Verster, Samuel Davies, Malan Jacobsz, Jadon Denobili. Derde ry: Divan de Wet, Damian van der Sluis, Brendan le Roux, Willem Retief, Eugene Delport, Durand du Plooy. Vierde ry: Jako Malan en Benje Ouwencamp (afrigters).
Die o.10A-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is vir die tweede agtereenvolgende jaar die Super 12-wenners. Die span het met splinternuwe truie gespeel wat deur Daly Auto geborg is. Sedert verlede jaar het die span 218 punte versamel terwyl hulle net 5 punte aan die opponente afgestaan het. Eerste ry: Karlo van der Merwe, Martin Koch, Erik Hendriks, Luke Davey, Jaden Geldenhuys, CT Reineck. Tweede ry: Markus Vergottini, Ewan Willemse, MJ Potgieter, Pienaar Heenop, Vihan Pretorius, Bennet Keet, Anro Nel. Derde ry: Rico le Roux, Richard Joubert, Nicolas Dreyer, Paul Greyling, Joubert Niemand, Ben Burger, Johannes Lombard. Vierde ry: Jackie Golden en Worsie Swanepoel (afrigters).
AJR

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version