Gimmies se dogtershokkie presteer met goud en silwermedaljes
Related Articles Potchefstromers tops op provinsie se tennisbane Tokkies hou Huissportgala Gimmies presteer by ‘Fast Five’ NWU netbal ster, finalis vir speler van toernooi You can read the full story on our App. Download it here.
Wouter Pienaar
Gimmies se 1ste hokkiespan is gouemedaljewenners na afloop van die NWU Prestigereeks. Op die foto is vlnr: Gerdoné Janse van Rensburg, Zoë Labuschagne, Hanlie Badenhorst, Johaneske de Lange, Carmen Els, Nicolene Nel, Shinné van der Merwe, Heléne Smith, Georgia Bothma, Phia Badenhorst, Zané Lombard, Chandré Grobler, Caerie Bothma, Jhenelle de Villiers, Lize Jonker, me. Sulette Damons (afrigter), me, Susan van Staden (afrigter) en me. Alta van Heerden (voog). Foto’s: Verskaf