NWU Prestigereeks eindstryde gaan sorg vir groot aksie dié naweek

Na weke se puik sportaksie gaan die groot wenners van vanjaar se NWU Prestige-reeks in Potchefstroom op Vrydag 4 Mei en Saterdag 5 Mei bepaal word. Die eerstespanne se hoofwedstryde word op die volgende tye gespeel: Rugby • Hoërskool Middelburg teen Hoërskool Lichtenburg (Saterdag 5 Mei by die Fanie Du Toit Sportgronde se A-veld om …

Na weke se puik sportaksie gaan die groot wenners van vanjaar se NWU Prestige-reeks in Potchefstroom op Vrydag 4 Mei en Saterdag 5 Mei bepaal word. Die eerstespanne se hoofwedstryde word op die volgende tye gespeel:
Rugby
• Hoërskool Middelburg teen Hoërskool Lichtenburg (Saterdag 5 Mei by die Fanie Du Toit Sportgronde se A-veld om 16:00)
Seunshokkie
• Potchefstroom Gimnasium teen Hoërskool Middelburg (Vrydag 4 Mei om 14:30 by NWU Astro)
Dogtershokkie
• Potchefstroom Gimnasium teen Hoërskool Middelburg (Saterdag 5 Mei om 11:30 by NWU Astro)
Sportsoorte se begintye
Skaak (Vrydag 09:00)
Seunshokkie (Vrydag 12:00)
Tennis (Vrydag 09:00)
Netbal (Vrydag 15:00)
Landloop (Vrydag 09:00)
Meisieshokkie (Saterdag 08:00)
Rugby (Saterdag 08:00)

Hier is verdere bepalings vir Vrydag en Saterdag se aksie: (Bepalings kan as foto’s afgelaai word deur op die spesifieke bepalings te regterkliek en dit as ‘n foto te stoor)

Rugby:

Seunshokkie:

Dogtershokkie:

Netbal:

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version