SportSport

Hat-trick of the Week: Potch is the center stage of university sport

1. ’n Miernes van bedrywighede Dit was die afgelope week weer ‘n sportliefhebber se droom op die NWU se Potchefstroomkampus met die eerstejaars se sportbyeenkomste wat vir ‘n kleurryke karnaval gesorg het. Dit is hierdie gees wat dit van enige ander sportgeleentheid onderskei. Dit is juis deur middel van sport waar elke kultuur, ras en …

1. ’n Miernes van bedrywighede
Dit was die afgelope week weer ‘n sportliefhebber se droom op die NWU se Potchefstroomkampus met die eerstejaars se sportbyeenkomste wat vir ‘n kleurryke karnaval gesorg het.
Dit is hierdie gees wat dit van enige ander sportgeleentheid onderskei. Dit is juis deur middel van sport waar elke kultuur, ras en geslag hul plek op kampus kan vind. Bedrywig maar dit bly lekker.
2. Varsity Cricket is once again a two-horse race
For the foreseeable future, it looks like NWU and Tuks will be the major cricketing powers in Varsity Cricket, USSA and club cricket in the country.
NWU and Tuks were in a class of their own and deserving finalists in last weekend’s Varsity Cricket final that Tuks won by five wickets. The question will now be whether Tuks can complete the treble or if NWU can salvage its pride by taking the remaining two major titles on offer this year.
3. Fanie du Toit-Maandae is ‘n tradisie
Die NWU se kleurskema mag wel verander het, maar dit het absoluut niks aan die gees van die Fanie du Toit Sportgronde verander op Varsitybeker-wedstryddag nie. Dit is met rede dat die Varsitybeker grootkoppe al tot vervelens toe na Potch verwys as die plek waar die atmosfeer nie geklop kan word nie.
Die skare is passievol en die sitplekke stampvol.
Die motorfietse brul en die weermag word ook ingespan om ekstra krag en woema in die voorwedstryd-vertoning te gee.
In die 11de jaar van die Varsitybeker is dit ‘n tradisie wat bly voortleef en een wat Potchefstromers moet koester.

Mall

PNP

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button