Gimmie atlete wys hul staal by Prestige Atletiekbyeekoms

Die Gimmie Prestige Atletiekbyeenkoms het op Saterdag 3 Februarie 2018 op die Kenneth McArthurstadion plaasgevind. Die finale puntestand was as volg: Garsfontein (1342 punte), Gimmies (1318.5 punte), Vereeniging Gimnasium (827 punte), Eldoraigne (821.5 punte) en Centurion (784 punte). Gimmie-atlete wat meer as 1000 punte behaal het is Phemelo Molale, Riandi Boshoff en Karmen Fouché. Atlete …

Die Gimmie Prestige Atletiekbyeenkoms het op Saterdag 3 Februarie 2018 op die Kenneth McArthurstadion plaasgevind. Die finale puntestand was as volg: Garsfontein (1342 punte), Gimmies (1318.5 punte), Vereeniging Gimnasium (827 punte), Eldoraigne (821.5 punte) en Centurion (784 punte). Gimmie-atlete wat meer as 1000 punte behaal het is Phemelo Molale, Riandi Boshoff en Karmen Fouché. Atlete wat meer as 900 punte behaal het is Phemelo Molale x2 , Nardus Swart, Danielle Verster, Phillip Botha, Lienge Lamprecht, Karmen Fouché x2, Wiané Joubert en Miandi van Staden. 38 prestasies bo 800 punte is ook deur die Gimmies behaal.

Hier is foto’s van die byeenkoms:

Stefan Schoeman van Gimmies in aksie tydens die seuns o.16 spiesgooi.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version