Photo GalleriesSportSportSports Galleries

In die warm son straal atlete by SA landloopkampioenskappe

Die 2017 Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe wat vandag (9 September) in Potchefstroom plaasgevind het, was letterlik en figuurlik een van die warmste byeenkomste nog in hierdie sport se trotse geskiedenis. Die landloopkampioenskappe, wat Ateltiek Sentraal Noordwes puik aangebied het, het vanoggend alreeds om 07:45 by die NWU-Pukke Joolplaas begin en gedurende die dag het oud en jonk …

Die 2017 Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe wat vandag (9 September) in Potchefstroom plaasgevind het, was letterlik en figuurlik een van die warmste byeenkomste nog in hierdie sport se trotse geskiedenis.

Die landloopkampioenskappe, wat Ateltiek Sentraal Noordwes puik aangebied het, het vanoggend alreeds om 07:45 by die NWU-Pukke Joolplaas begin en gedurende die dag het oud en jonk alles gegee om ‘n medalje om hulle nekke te kry en as SA kampioen gekroon te word.

Die ou staatmakers het bewys wat in hulle steek, terwyl nuwe jong talent ook hulle stempel afgedruk het.

Sport

Lees meer in komende week se Herald om te sien hoe die atlete gevaar het en om nog pragfoto’s te sien.

Hier is ‘n paar foto’s van die aksie vandag. Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button