Volkies en Gimmies se Sewesspanne blink uit

Gimmies en Volkies het verlede naweek by die Lichtenburg Sewestoernooi weer hulle staal bewys met ‘n paar oortuigende vertonings.   Related Articles Potchefstromers tops op provinsie se tennisbane Tokkies hou Huissportgala Gimmies presteer by ‘Fast Five’ NWU netbal ster, finalis vir speler van toernooi You can read the full story on our App. Download it …

Gimmies en Volkies het verlede naweek by die Lichtenburg Sewestoernooi weer hulle staal bewys met ‘n paar oortuigende vertonings.

Volkies se Sewes-rugbyspan het die plaatfinaal by die Lichtenburg Sewes skoletoernooi gewen. Gustav Erlank, Luhan Dreyer en Rikus van Zyl is vir die Noordwes o.17-span gekies en Rikus is aangewys as die beste speler van die toernooi.
Gimmies se senior-sewesspan is Luiperdkampioene en boonop spog Gimmies met drie spelers in die Luiperds-skole-sewesspan wat aan die nasionale skole-sewestoernooi gaan deelneem. Voor is Johatt Batsietseng, Anelka ‘Yster’ Barends (Luiperdsspan), JD van den Berg, Johan Minnaar (kapt.), Dirkie Louw (Luiperdsspan) en Akker Delport. Agter: Mnr. Philip Janse van Rensburg (afrigter), Giovanni Pestana, Keenan Twigg (Luiperdsspan), Armand Engelbrecht, Billy Jacobs, Frank-Lee Jackson, Hans Laufs en mnr. John-Ross Jackson (afrigter).

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version