Gimmies se netbaldogters weet hoe om te wen

Gimmies se o.14 en o.17 netbalspanne het weer bewys hoekom hulle die nommer een netbalskool is, met oorwinning in die Noordwesfinaal verlede naweek: Related Articles Potchefstromers tops op provinsie se tennisbane Tokkies hou Huissportgala Gimmies presteer by ‘Fast Five’ NWU netbal ster, finalis vir speler van toernooi You can read the full story on our …

Gimmies se o.14 en o.17 netbalspanne het weer bewys hoekom hulle die nommer een netbalskool is, met oorwinning in die Noordwesfinaal verlede naweek:

Gimmies se o.17A-netbalspan is NW-kampioene (vlnr): Sonia Stroebel, Casey Pottas en Lia Wissing (k). Alnr: Estelle van Tonder, Lené Prinsloo, Nadine Naudé, Maritza van Deventer, me. Rona van Wyk (spanbestuurder) en Dané Holtzhausen. Agter is Jonette Labuschagné. Die span word deur me. Leonie Stander afgerig.
Gimmies se o.14A netbalspan is Noordweswenners. Vlnr: Milana van der Merwe, Jacqueline v Rooyen (k) en Christine Steyn. Alnr: Me. Elize van Rensburg (afrigter), Alsuné du Toit, Sunelle Smit, Ilze Roodt, Alecia Nagel, Natasha de Beer en Ruandi Steinmann.
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version