SportSport

Rolbalspelers gereed vir Interdistrikte Rolbalkampioenskappe

Hierdie mans gaan vanaf 13 – 17 Maart aan die Senior Interdistrikte Rolbalkampioenskappe in Pietermaritzburg deelneem. Agter: Jean du Plessis (Potch), Manie Marais (Lafarge), Errol Booth (Klerksdorp), Alan Kirkland (Klerksdorp). Voor: Angus MacDonald (Fochville), Mike Bennetto (Klerksdorp), Ronnie Palmer (Potch) en Johan Visser (Klerksdorp). Hierdie dames gaan ook vanaf 13 – 17 Maart aan die …

Hierdie mans gaan vanaf 13 – 17 Maart aan die Senior Interdistrikte Rolbalkampioenskappe in Pietermaritzburg deelneem. Agter: Jean du Plessis (Potch), Manie Marais (Lafarge), Errol Booth (Klerksdorp), Alan Kirkland (Klerksdorp). Voor: Angus MacDonald (Fochville), Mike Bennetto (Klerksdorp), Ronnie Palmer (Potch) en Johan Visser (Klerksdorp).

Hierdie dames gaan ook vanaf 13 – 17 Maart aan die senior Interdistrikte Rolbalkampioenskappe in Pietermaritzburg deelneem. Agter: Cathie Stewart (PCC), Bettie Beare (Klerksdorp), Toets vd Westhuizen (Parys), Lazuya Serfontein (Parys). Voor: Rose du Plessis (Potch), Marlene Potgieter (Coligny), Helena Koekemoer (PCC) en Brenda Palmer (Potch).

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button