Skitterende gelukhou vir Jhanelle

Ditsem Jhanelle! Jhanelle Strydom het Donderdag, 20 Oktober tydens ‘n dameskompetisie ‘n volmaakte gelukhou (”hole in one”) geslaan op putjie 2. Ander uitslae vanaf die Buiteklub is: *Op Woensdag 19 Oktober is ‘n IPS kompetisie by die klub aangebied. Die uitslae was: 1e – Riaan Swart met 37 punte 2e – Rudi Botha met 36 …

Ditsem Jhanelle!

Jhanelle Strydom het Donderdag, 20 Oktober tydens ‘n dameskompetisie ‘n volmaakte gelukhou (”hole in one”) geslaan op putjie 2.

Ander uitslae vanaf die Buiteklub is:

*Op Woensdag 19 Oktober is ‘n IPS kompetisie by die klub aangebied. Die uitslae was:

1e – Riaan Swart met 37 punte

2e – Rudi Botha met 36 punte

3e – Albert Britz met 35 punte

*Vrydag 21 Oktober het Baillie Park Laerskool hulle fondsinsamelings-gholfdag by die klub aangebied. Die formaat was ‘n beterbal kompetisie en die wenners was:

1e – Marius van Deventer en Steph Groenewald met 72 punte

2e – R. Reinecke en G. Moorecroft met 65 punte

3e – Louis de Jager en Deon de Jager met 64 punte

*Saterdag 22 Oktober se IPS kompetisie is deur The Broken Pot geborg en die wenners was:

1e – Ronnie Moseley met 40 punte

2e – Danie Nagel met 39 punte

3e – Hennie Kruger met 38 punte

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version