SportSport

Mielieland Rolbaltoernooi kry internasionale geur

Een van die stad se spog sportgeleenthede, die Mielieland Rolbaltoernooi, kry vanjaar, in die 33ste toernooi, ‘n behoorlike internasionale geur met spanne van Namibië en Botswana wat deel is van die 92 spanne wat ingeskryf het. Die Mielieland is nou beslis die grootste vriendskaplike toernooi in die land, na die ander groot toernooi aan die …

Een van die stad se spog sportgeleenthede, die Mielieland Rolbaltoernooi, kry vanjaar, in die 33ste toernooi, ‘n behoorlike internasionale geur met spanne van Namibië en Botswana wat deel is van die 92 spanne wat ingeskryf het.

Die Mielieland is nou beslis die grootste vriendskaplike toernooi in die land, na die ander groot toernooi aan die Suidkus deesdae sukkel om 70 spanne te kry. Dit is net die nasionale interdistrikte toernooie waar daar meer spelers is.

Die Mielieland is sedert sy ontstaan die verantwoordelikheid van die Buiteklub se rolbalklub (PCC). Die klub is die hoofkwartier vir die toernooi. Wedstryde word ook by die Potchefstroom Rolbalklub gespeel. Die klubs in Stilfontein (Strathvaal) en Parys hanteer ook wedstryde.

Die toernooi strek van 14-16 Oktober.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button