Mooirivier wys hulle klas in krieketliga

Laerskool Mooirivier se o.11-A en o.13 B-spanne het hierdie jaar weer uitstekend in die Noordwesliga gevaar met die o.11’s wat die algehele titel as wenners geneem het en die o.13 span wat net-net teen Laerskool Vastrap kleigetrap het.   Related Articles Potchefstromers tops op provinsie se tennisbane Tokkies hou Huissportgala Gimmies presteer by ‘Fast Five’ …

Laerskool Mooirivier se o.11-A en o.13 B-spanne het hierdie jaar weer uitstekend in die Noordwesliga gevaar met die o.11’s wat die algehele titel as wenners geneem het en die o.13 span wat net-net teen Laerskool Vastrap kleigetrap het.

Die o.13B-span van Laerskool Mooirivier is die naaswenners van die NW-liga. Die span het teen Laerskool Vastrap met net 10 lopies verloor. Voor: Lyle Nanni, Juwan Retief, Darius Kruger, Daniel Fourie. Middel: Xandré van der Westhuizen, Heinrich Voicht (afrigter), Marli van Staden (tellinghouer), Johnny Warren (afrigter), Cornell Grobler. Agter: Jandré Wentzel, Michael Fourie, Gerrit Muntingh, Reinhardt Röntgen, Marco Snyman, James Botha, Benjamin Viljoen, Bernard Kock, Jannie Niemand.
Laerskool Mooirivier se o.11A-krieketspan is die NW-kampioene. Die span het in die finaal die span van Laerskool Vastrap met ses paaltjies gewen. Voor: Ruan Lotz, Damian Charslund. Middel: Ruben Beukman, Marko Werkman, Edwin Warren (afrigter), Jadrik Lamprecht, Jacques Basson. Agter: Francois Blom, Carsten Conradie, Chris Heyns, Richter van der Merwe, Wian Landman, Andrew van Schalkwyk, Franco van Dyk.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version