SportSport

Buiteklub weer besig die week

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by die Potchefstroomse Buiteklub gehou. *Op Woensdag 27 Julie het die klub ‘n Bonus Bogey-kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Hennie Kruger met +6 2e – Tom Herridge met +6 3e – Johan du Plessis met +3 *Op Vrydag 29 Julie  het die NG Kerk Noord hulle fondsinsamelingsdag …

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by die Potchefstroomse Buiteklub gehou.

*Op Woensdag 27 Julie het die klub ‘n Bonus Bogey-kompetisie aangebied. Die wenners was:

1e – Hennie Kruger met +6

2e – Tom Herridge met +6

3e – Johan du Plessis met +3

*Op Vrydag 29 Julie  het die NG Kerk Noord hulle fondsinsamelingsdag by die Buiteklub aangebied. Die formaat was ‘n Beter Ball Stableford Punte.

Die uitslae was soos volg:

1e – Petrus James en Jerry Molefe met 48 punte

2e – Hendrik Fourie en Boeta Burger met 48 punte

3e – L. Schlebush en P. Muller met 48 punte

*Op Saterdag 30 Julie het die klub ‘n Individuele Stableford Punte-kompetisie aangebied.

Die wenners was:

1e – Nelis Holtzhausen met 43 punte

2e – Jan Viljoen met 41 punte

3e – Hannetjie van Rooyen met 39 punte.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button