SportSport

Gholfnuus van die Buiteklub

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou. Op Woensdag 20 Julie het die Klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was 1e – Chris Cronje met 43 punte 2e – Joe Wood met 40 punte 3e – Henri Swanepoel met 40 punte *Harteliefies Dagsorg het op Vrydag 22 Julie 2016 hulle fondsinsamelsdag …

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou. Op Woensdag 20 Julie het die Klub ‘n IPS kompetisie aangebied. Die wenners was

1e – Chris Cronje met 43 punte

2e – Joe Wood met 40 punte

3e – Henri Swanepoel met 40 punte

*Harteliefies Dagsorg het op Vrydag 22 Julie 2016 hulle fondsinsamelsdag aangebied. Die formaat was ‘n Beterbal Stableford Punte kompetisie en die uitslae was soos volg:

1e – Fanie van der Heever en Wayne Cousings met 49 punte

2e – Morne van Wyk en JP Adlem met 49 punte

3e – Juan Combrinck en Rudi Botha met 46 punte

*Op Saterdag 23 Julie 2016 het Ocean Basket die Indivuduele Stableford Punte kompetisie geborg. Die wenners was:

1e – Frik de Beer met 40 punte

2e – Cas Bakkes met 40 punte

3e – Joshua Gerber met 40 punte

*Op Sondag 24 Julie 2016 het die Noordwes Gholfunie hulle jaarlikse Noordwes Mid Amateur Ope aangebied te Rustenburg Gholfklub. Ses-en-negentig spelers van regoor die land het deelgeneem. Die toernooi moes tot 18 putjies verkort word en het uitgeloop op ‘n uitspeel tussen Albert Britz van Potchefstroom Buiteklub en Ryan Dreyer van Kilarney Buiteklub wat albei twee onder baansyfer geëindig het. Dryer het op die eerste uitspeel putjie ‘n baansyfer aangeteken wat Albert Britz nie kon vermag nie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button