Sport is maar ‘n wrede spel en Hoër Volkskool Potchefstroom het dit vandag eerstehands beleef toe hulle ‘n strafskop op die eindfluitjie afgestaan het en sodoende met 21-19 teen Hoërskool Oos-Moot verloor. Volkskool is nou uit die Beeldtrofee uit met Oos-Moot wie volgende teen Hoërskool Helpmekaar speel. Lees meer oor hierdie wedstryd in komende Donderdag se Potchefstroom Herald.
Kyk die foto’s hier:
You can read the full story on our App. Download it here.