SportSport

Oosies kelder Volkies se Beeldtrofee-drome met laaste skop

Sport is maar ‘n wrede spel en Hoër Volkskool Potchefstroom het dit vandag eerstehands beleef toe hulle ‘n strafskop op die eindfluitjie afgestaan het en sodoende met 21-19 teen Hoërskool Oos-Moot verloor. Volkskool is nou uit die Beeldtrofee uit met Oos-Moot wie volgende teen Hoërskool Helpmekaar speel. Lees meer oor hierdie wedstryd in komende Donderdag …

Sport is maar ‘n wrede spel en Hoër Volkskool Potchefstroom het dit vandag eerstehands beleef toe hulle ‘n strafskop op die eindfluitjie afgestaan het en sodoende met 21-19 teen Hoërskool Oos-Moot verloor. Volkskool is nou uit die Beeldtrofee uit met Oos-Moot wie volgende teen Hoërskool Helpmekaar speel. Lees meer oor hierdie wedstryd in komende Donderdag se Potchefstroom Herald.

Kyk die foto’s hier:

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button