Wen is in dié Tokkies se woordeskat

Laerskool Mooirivier se o.13A-netbalspan het ‘n uitmuntende netbalseisoen sover beleef. Die span het die gedugte Super 12-kompetisie en die Noordwesliga gewen. Dié span speel hierdie naweek op Stellenbosch teen die beste Suid-Afrikaanse spanne landwyd. Related Articles Potchefstromers tops op provinsie se tennisbane Tokkies hou Huissportgala Gimmies presteer by ‘Fast Five’ NWU netbal ster, finalis vir …

Laerskool Mooirivier se o.13A-netbalspan het ‘n uitmuntende netbalseisoen sover beleef. Die span het die gedugte
Super 12-kompetisie en die Noordwesliga gewen.
Dié span speel hierdie naweek op Stellenbosch teen die beste Suid-Afrikaanse spanne landwyd.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version