ML Fick presteer op die sportvelde

Related Articles Potchefstromers tops op provinsie se tennisbane Tokkies hou Huissportgala Gimmies presteer by ‘Fast Five’ NWU netbal ster, finalis vir speler van toernooi You can read the full story on our App. Download it here.

Kamiska Botha is vir die o.13 Potch hokkiespan gekies.
Die volgende sewe dogters van ML Fick het die Potch span of hoër prestasies behaal. Van links: Precious Mokomele o.14 (Dr Kenneth Kaunda), Carla Kruger o.13 (Potch span), Maki Moloanta o.13 (NW), Janise Nel o.12 (Potch span), Juanice Booyens o.12 (Dr Kenneth Kaunda) , Yulanda Senekal o.12 (Potch span). Afwesig: Willien Boshoff, o.13 (Potch span).
Die volgende vyf seuns van ML Fick is gekies vir die Potch – Barbarians o.12 rugbyspan. Agter: Wihan Aslett, Ewald Viljoen en Ruan Muller. Voor: Ryan Bam en Divan Jurgens. Wihan, Ewald, Ruan en Divan het die naweek van 6 en 7 Mei in Hartebeespoort gaan deelneem aan die Luiperds proewe. Ryan Bam is beseer en kon nie die naweek deelneem nie. Die skool is baie trots op al vyf die manne wat aan die o.12 Distrikte-week gaan deelneem wat op 24 en 25 Junie by Laerskool La Hoff in Klerksdorp gaan plaasvind.
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version