SportSport

Potchefstroom Buiteklub vuur en vlam ondanks koue weer

Al het die winterkoue so stadig die stad bekruip , is daar nog steeds baie aktiwiteite by die Potchefstroomse Buiteklub se gholfbaan. *Op Woensdag 15 Junie is ‘n IPS kompetisie aangebied en die wenners was: 1e – Daan van Vuuren met 37 punte 2e – Joe Wood met 36 punte 3e – Chris Cronje met …

Al het die winterkoue so stadig die stad bekruip , is daar nog steeds baie aktiwiteite by die Potchefstroomse Buiteklub se gholfbaan.

*Op Woensdag 15 Junie is ‘n IPS kompetisie aangebied en die wenners was:

1e – Daan van Vuuren met 37 punte

2e – Joe Wood met 36 punte

3e – Chris Cronje met 36 punte

*Die Methodiste Kerk het op Donderdag, 16 Junie hulle fondsinsamelingsdag by die klub aangebied. Die formaat was ‘n Beterball Scramble Drive en die wenners was:

1e – SH Lee en KH Kwan met 63 punte

2e – Goggie van Heerden en Nina van Heerden met 59 punte

3e – Raymond Reinecke en Ryan Bezuidenhout met 58 punte

*Op Saterdag 18 Junie het Broken Pot die IPS kompetisie van die klub geborg. Die wenners was

1e – Martin Botha met 39 punte

2e – Chris Heyns met 38 punte

3e – Neil Swanepoel met 37 punte

*Die program vir die komende week is: Woensdag 22 Junie – Bonus Bogey

Vrydag 24 Junie – Pro Care se fondsinsamelingsdag

Saterdag 25 Junie – IPS geborg deur Ocean Basket

Related Articles

Back to top button