SportSport

Plaaslike gholfspelers maak naam in Noordwesliga

Die Noordwes Nul Voorgee-liga het Sondag begin en die eerste wedstryde is in Klerksdorp gespeel. Potchefstroom A reken af met Klerksdorp A en B. Potchefstroom B verloor teen Rustenburg A en wen teen Lictenburg. Klerksdorp A het gewen teen Klerksdorp B. Die volgende rondte vind op 22 Mei   op Orkney se gholfbaan plaas. Verskeie gholfkompetisies …

Die Noordwes Nul Voorgee-liga het Sondag begin en die eerste wedstryde is in Klerksdorp gespeel. Potchefstroom A reken af met Klerksdorp A en B. Potchefstroom B verloor teen Rustenburg A en wen teen Lictenburg. Klerksdorp A het gewen teen Klerksdorp B. Die volgende rondte vind op 22 Mei   op Orkney se gholfbaan plaas.

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou:

*Op Woensdag 4 Mei is ‘n IPS kompetisie aangebied en die wenners was:

1e – Riaan Swart met 40 punte

2e – A.J. du Plessis met 40 punte

3e – Coenie Schoonhoven met 40 punte

*Die Saints Christian School het op Vrydag 6 Mei hulle fondsinsamelingsdag by die klub aangebied. Die formaat was ‘n IPS-kompetisie en die wenners was:

1e – Christo Potgieter met 43 punte

2e – Danie Pienaar met 41 punte

3e – Jerry Molefi met 41 punte

*Die maandelikse houespel-kompetisie is op Saterdag 7 Mei deur Potchefstroom Wimpy geborg. Die wenners was:

A-afdeling – Rikus Vermooten met ‘n netto telling van 71

B-afdeling – Johan du Plessis met ‘n netto telling van 70

C-afdeling – Kobus Gerber met ‘n netto telling van 70.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button