Gimmies vaar uitstekend in Puk-reeks

Gimmies se uitslae van die PUK-Reeks (kwarteind) wedstryde wat in Vanderbijlpark plaasgevind het, is as volg: Seunshokkie •1 wen 10-0 teen Volkies. •o.16’s wen 4-0 teen Driehoek. Tennis •Seniors wen 34-29 teen Oosterlig. •Juniors wen 35-28 teen Zwartkop. Skaak •Seniors gelykop teen Oosterlig 2,5 elk (Gimmies wen op tegniese punt). •Juniors wen 5-0 teen Driehoek. …

Gimmies se uitslae van die PUK-Reeks (kwarteind) wedstryde wat in Vanderbijlpark plaasgevind het, is as volg:

Seunshokkie
•1 wen 10-0 teen Volkies. •o.16’s wen 4-0 teen Driehoek.
Tennis
•Seniors wen 34-29 teen Oosterlig. •Juniors wen 35-28 teen Zwartkop.
Skaak
•Seniors gelykop teen Oosterlig 2,5 elk (Gimmies wen op tegniese punt). •Juniors wen 5-0 teen Driehoek.
Rugby
•Eerstespan verloor 17-20 teen Volkies. •Tweede span wen 29-26 teen Volkies. •Derdespan wen 25-21 teen Volkies. •4 gelykop teen Zwartkop 10 elk (Gimmies wen op tegniese punt). •o.16A wen 35-3 teen Oosterlig. •o.16B verloor 19-35 teen Volkies. •o.15A verloor 7-47 teen Volkies. •o.15B kry punte. •o.14A wen 29-19 teen Zwartkop. •o.14B verloor o-36 teen Zwartkop.
Netbal
•Eerstespan wen 27-26 teen Zwartkop. •Tweedespan wen 21-11 teen Driehoek. •o.17A wen 39-7 teen Driehoek. •o.17B wen 10-1 teen Zwartkop. •o.16A verloor 13-25 teen Zwartkop. •o.16B wen 17-9 teen Volkies. •o.15A wen 23-18 teen Volkies. •o.15B wen 15-9 teen Volkies. •o.14A wen 30-9 teen Volkies. •o.14B verloor 9-14 teen Volkies.
Dogtershokkie
•Eerstespan wen 4-0 teen Zwartkop. •2 wen 5-3 teen Volkies. •o.16A wen 5-0 teen Oosterlig. •o.16B wen 1-0 teen Driehoek. •o.15A wen 6-0 teen Driehoek. •o.15B verloor 0-1 teen Zwartkop. •o.14A verloor 0-1 teen Driehoek. •o.14B wen 2-1 teen Volkies.

*Dit is vandag die Puk-reeks eindstryde op die Fanie du Toit-sportgronde.

Exit mobile version