SportSport

Gimmies slaan Die Anker in die grond in

Potchefstroom Gimnasium het die afgelope naweek, 8-9 April met Hoërskool Die Anker kragte gemeet in die PUK Prestige-sportreeks. Gimmies het goed gevaar en hulle staal in die wintersportsoorte bewys. Rugby: •1ste wen 34-15 •2de wen 27-12 •3de wen 7-0 •4de gelykop 5-5 (Gimmies kry ligapunte) •o.16A verloor 13-20 •o.16B wen 26-10 •o.15A wen 24-10 •o.15B …

Potchefstroom Gimnasium het die afgelope naweek, 8-9 April met Hoërskool Die Anker kragte gemeet in die PUK Prestige-sportreeks. Gimmies het goed gevaar en hulle staal in die wintersportsoorte bewys.

Rugby:

•1ste wen 34-15 •2de wen 27-12 •3de wen 7-0 •4de gelykop 5-5 (Gimmies kry ligapunte) •o.16A verloor 13-20 •o.16B wen 26-10 •o.15A wen 24-10 •o.15B verloor 0-50 •o.14A wen 44-0 •o.14B wen 26-0

Netbal:

•1ste wen 50-13 •2de wen 20-10 •o.17A wen 48-11 •o.17B kry ligapunte •o.16A wen 26-7 •o.16B wen 32-5 •o.15A wen 37-4 •o.15B wen 46-1 •o.14A wen 37-5 •o.14B wen 25-7

Landré Halgryn.
Landré Halgryn.

Dogtershokkie:

•1ste wen 3-1 •2de wen 3-0 •o.16A wen 10-0 •o.16B gelykop 1-1 •o.15A wen 7-0 •o.15B wen 14-•o.14A wen 8-0. •o.14B gelykop 0-0

Seunshokkie

•1ste wen 23-0 •o.16 wen 18-0

Skaak

•Seniors wen 3,5-1,5 •Juniors verloor 2-3

Tennis

•Seniors kry ligapunte •Juniors kry ligapunte.

Kyk die foto’s hier.

Related Articles

Back to top button