Foto’s: Die gees is groot by Interhoër!

Vroegoggend is die atlete, toeskouers en dirigente al dou voor dag gereed vir groot aksie tydens die 2016 Interhoër by die Puk McArthur stadion. Verskillende kleure en uitrustings het in de pawiljoen gepryk terwyl talle  krete geskree is. Daar is gejubel en gejuig met elke skool wat sy kreet uit volle bors gesing het. Gimmies …

Vroegoggend is die atlete, toeskouers en dirigente al dou voor dag gereed vir groot aksie tydens die 2016 Interhoër by die Puk McArthur stadion. Verskillende kleure en uitrustings het in de pawiljoen gepryk terwyl talle  krete geskree is. Daar is gejubel en gejuig met elke skool wat sy kreet uit volle bors gesing het.

Gimmies het gegaan vir ‘n “nerds”tema met Volkies wat sosiale media in hulle tema aangegryp het. Boys High het meer tradisioneel gegaan, terwyl Girls High alte fraai in hulle pienk en baba blou uitrustings gelyk het. Hulle gees wat ook een van die bestes tot dusver. Lichtenburg was getooi in blou en geel met hulle dirigente wat ons land se diversiteit en uniekheid uitgebeeld het.

Hier is ‘n paar van die geesvang en dirigent foto’s van vanoggend: 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version