Local newsNews

Jong meisie van Klerksdorp vermis

Sy het glo by van die kinderhuis is Klerksdorp weggeloop en is nie weer gesien nie.

Jade Worman (16) is sedert 26 Julie 2024 in Klerksdorp vermis en haar ouers het nog niks van haar af gehoor nie.

Joy Steyn, Jade se ma, sê hulle het vir Jade gisteraand, as vermis aangemeld en wag nog net vir ‘n saaknommer van die polisie af.

“Toe ons haar die laaste keer gesien het, het sy haar Schoonspruit-skoolklere aangehad. Of sy daarna ander gewoneklere aangetrek het, weet ons nie.”

Volgens Steyn het Jade by die kindershuis in Klerksdorp weggeloop. Jade se ouers woon in Orkney.

Indien jy weet waar Jade haarself bevind, kan jy haar ma by 073 126 8202 skakel

Related Articles

Back to top button