Local newsNews

Ken jy die noodnommers?

Weet jy wie om te bel as jy in 'n noodgeval is?

Dit is uiters belangrik om te weet wie om te bel in ‘n noodgeval. Om die regte noodnommer te bel kan moontlik die verskil tussen lewe en dood beteken.

Hier is al die belangrike nommers vir Potchefstroom wat jy byderhand kan hou.

Ambulans
10177
112 (Selfoon)

Ambulans IMR
018 468 5561

ER 24
082 906 0969

Netcare
911/082 911

Potchefstroom hospital
018 293 4400

MediClinic
018 293 7000

MooiMed
018 293 0802

Brandweer
018 293 1111/ 1112/ 1122

SAPS
10111

SAPS Stad
018 299 7476

Water/ Riool
018 299 5408

Verkeer
018 299 5330
018 299 5347 (Na ure)

Afvalbestuur
018 299 5431/ 5435

Rampbestuursentrum
018 299 5347

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button