‘n Vuur het gistermiddag (Sondag, 26 November) by ‘n woonstelblok in Piet Uysstraat uitgebreek.
Lede van die gemeenskap het saam met die brandweer gehelp om, die vuur te blus. Daar was geen beserings tydens die brand nie.
Video: Potchefstroom First Responders/Facebook
Dit is nog nie vasgestel wat die brand veroorsaak het nie.
Die brandweer, Mooirivier Beskerming First Responder en ER24 was op die toneel.