Gimmies vier ‘n suksesvolle jaar saam belanghebbendes

Potchefstroom Gimnasium het Dinsdag, 21 November ‘n spesiale dankie sê-funksie aangebied om verskeie belanghebbendes en ondersteuners van die skool vir ‘n suksesvolle jaar te bedank en waardering uit te spreek. Die funksie het by Roots Lifestyle Centre plaasgevind en was ‘n gesellige geleentheid. Kyk die foto’s hier: Related Articles Eerste gratis padel-toernooi in Potch Gimmies …

Potchefstroom Gimnasium het Dinsdag, 21 November ‘n spesiale dankie sê-funksie aangebied om verskeie belanghebbendes en ondersteuners van die skool vir ‘n suksesvolle jaar te bedank en waardering uit te spreek. Die funksie het by Roots Lifestyle Centre plaasgevind en was ‘n gesellige geleentheid.

Kyk die foto’s hier:

Exit mobile version