NewsNews

Kyk: Bergfiets speke sing by All things Adventure

Die wedloop se prysuitdeling vind om 11:45 plaas. Kom maak 'n draai by die fees om by te wees. 

Die All Things Adventure Bergfietsry wedloop het vroeg vanoggend afgeskop. Talle deelnemers het aan die verskillende afstande deelgeneem.

Die wedloop se prysuitdeling vind om 11:45 plaas. Kom maak ‘n draai by die fees om by te wees.

Related Articles

Back to top button