Local newsNewsNews

Voetganger op N12 doodgery

Die ongeluk het tussen 22:30 en 22:45 plaasgevind toe 'n minibus-taxi die voetganger getref het. 

‘n Voetganger is gisteraand (Saterdag, 27 Mei) op die N12 naby Baillie Park Spar doodgery.
Die ongeluk het tussen 22:30 en 22:45 plaasgevind toe ‘n minibus-taxi die persoon getref het.
Die bestuurder van die minibus-taxi het op die toneel gebly totdat polisie gearriveer het.
Mooirivier Beskerming First Responder, ER24 . en EMRS was ook op die toneel.

Related Articles

 
Back to top button