Rooy Kosmark terug hierdie Sondag vir ‘n smullekker-ervaring

Die gewilde kosmark is terug 10:00-15:00 op Sondag, 28 Mei 2023, met gratis toegang.

Die gewilde Rooy Kosmark is terug 10:00-15:00 op Sondag, 28 Mei 2023, met gratis toegang. Dit sal plaasvind by die Van Rooyen-saal in Piet Bosmanstraat. Daar sal Granadella gin “on tap” beskikbaar wees, asook verskeie wyne te koop.

“Car boot sale” stalletjies wat deur lede van die gemeenskap aangebied word sal beskikbaar wees met verkope van klere en huishoudelike items.

Troeteldiere is welkom, dus kan die hele gesin saamkom!

Vermaak wat vir kinders aangebied word sluit in:

Produkte wat by die mark beskikbaar sal wees vir aankope sluit in:

Crafts wat beskikbaar gaan wees vir aankope sluit in:

Kom maak ‘n draai en sien vele meer!

Die volgende mark sal op 25 Junie 2023 plaasvind. Vir meer inligting skakel vir Tania by 079 918 2090 of stuur ‘n e-pos na hullabaloo.decorhire@gmail.com. As die nuuskierigheid te veel raak, besoek die mark se Facebook page by https://www.facebook.com/RooyFoodMarket.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version