Mooirivier se hoofleiers gereed om leisels te neem

Laerskool Mooirivier het hulle hoofleiers vir die eerste kwartaal onlangs gekies. Hulle is Simoné Bezuidenhout, Mila Labuschagne, Lienke Coetzee, Mieke Schöltz, Eckhardt Drewes, Janco du Plessis, Migael Kruger en Stephan du Plooy. Related Articles KYK: Brawe sekuriteitsbeampte stop potensiële roof North West currently facing a relentless Winter Fire Season Puttoilette steeds groot ontsteltenis vir inwoners …

Laerskool Mooirivier het hulle hoofleiers vir die eerste kwartaal onlangs gekies.
Hulle is Simoné Bezuidenhout, Mila Labuschagne, Lienke Coetzee, Mieke Schöltz, Eckhardt Drewes, Janco du
Plessis, Migael Kruger en Stephan du Plooy.

Laerskool Mooirivier se hoofleiers vir die eerste kwartaal is van links na regs: Simoné Bezuidenhout, Mila Labuschagne, Lienke Coetzee, Mieke Schöltz, Eckhardt Drewes, Janco du Plessis, Migael Kruger en Stephan du Plooy.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version