NewsNews

Volkies se gelukbringer kort ’n naam

Volkskool nooi graag die publiek om idees en voorstelle vir ‘n naam aan die skool te stuur met die kans om ook groot pryse te wen.

Hoër Volkskool Potchefstroom het vanjaar tydens hulle eeufeesvieringe ‘n splinternuwe gelukbringer bekendgestel.

olkies se oulike nuwe gelukbringer. Foto: Verskaf

Die enigste probleem is dat hierdie gelukbringer nog naamloos is. Volkskool nooi graag die publiek om idees en voorstelle vir ‘n naam aan die skool te stuur met die kans om ook groot pryse te wen.
Volg die volgende skakel om aan die kompetisie deel te neem:
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSd2avTGgEfcZR8Q-kfijZATROssqoVx_UHJLzbZ2ZF8L2mW9w/viewform

Related Articles

Back to top button