NewsNews

Dienssentrum vereer personeel vir ononderbroke diens

Potchefstroom Dienssentrum het drie personeellede vereer vir ’n dekade se ononderbroke diens.

Potchefstroom Dienssentrum het drie personeellede vereer vir ’n dekade se ononderbroke diens. Tuis- en tuinhulpdienste is twee van die kosbare dienste wat die dienssentrum aan ouer persone van die gemeenskap lewer.

Hierdie noodsaaklike dienste stel ouer persone in staat om solank as moontlik selfstandig te kan funksioneer.

Grace Kgagodi (links), Immanuel Dichade (agter), Sarah Makinana (regs) en Cilia du Plessis, afdelingshoof logistiek (regs).

Die drie personeellede wat 10 jaar in diens van Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes langdiens- toekennings ontvang het is: Grace Kgagodi, Emmanuel Dichake en Sarah Makinana.

CSA Fire

Related Articles

Back to top button