NewsNews

Fase 3 beurtkrag begin 13:00

Eskom het vandag aangekondig dat Fase drie beurtkrag vandag (10 Februarie) om 13:00 gaan begin. Volgens Eskom se skedule sal potchefstroom se krag dan van 13:00 tot 14:30 af wees. Daar is nie ander tye vir vandag (10 Februarie) vir Potchefstroom geskeduleer nie. Die krag sal ook tussen 04:00 en 06:00 op Donderdag (11 Februarie) …

Eskom het vandag aangekondig dat Fase drie beurtkrag vandag (10 Februarie) om 13:00 gaan begin. Volgens Eskom se skedule sal potchefstroom se krag dan van 13:00 tot 14:30 af wees. Daar is nie ander tye vir vandag (10 Februarie) vir Potchefstroom geskeduleer nie. Die krag sal ook tussen 04:00 en 06:00 op Donderdag (11 Februarie) af wees.

 

 

Related Articles

Back to top button