NewsRegional News

Ma in hof oor aanranding op ses weke oue baba

'n 16 jarige ma en haar 23 jarige kêrel het Maandag in die hof in Brits verskyn op aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer. 

‘n 16 jarige ma en haar 23 jarige kêrel het Maandag in die hof in Brits verskyn op aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer.

Dit nadat ‘n ses weke oue babaseun in hulle sorg met kneusplekke aan sy gesig en bolyf gevind is. Volgens Brigadier Sabata Mokgwabone, polisiewoordvoerder, het lede van die gemeenskap die polisie ingelig dat die paartjie die baba mishandel.

“Die man is nie die baba se biologiese pa nie. Die paartjie is gewaarsku om op 1 Desember wer in die hof te verskyn. Die ondersoek het sover gewys dat die mishandeling glo ‘n week na die baba se geboorte begin het. Die baba is tans by ‘n plek van veiligheid,” het Mokgwabone gesê.

Related Articles

 
Back to top button