NewsNews

Boom val karavaan kis

'n Boom het vanoggend (10 November) omstreeks 11:30 'n karavaan in McRoodelaan naby die N12 plat geval. 

‘n Boom het vanoggend (10 November) omstreeks 11:30 ‘n karavaan in McRoodelaan naby die N12 plat geval.

Die munisipaliteit se parke afdeling en die brandweer is tans op die toneel om die boom op te saag en van die karavaan wrak af te verwyder. Gelukkig is niemand beseer tydens die voorval nie. Plaaslike verkeer is ook op die toneel.

Na wat verneem word was die eienaar op pad terug van vakansie af toe die boom op sy karavaan beland.

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button