Local newsNewsNewsSchools

Kyk, ek is op die voorblad!

Gimmies se graad 8-leerder, Junior Kuhn, glimlag breed nadat hy verlede week die Herald se voorblad (20 Februarie) gehaal het.

Gimmies se graad 8-leerder, Junior Kuhn, glimlag breed nadat hy verlede week die Herald se voorblad (20 Februarie) gehaal het. Kuhn en Volkies se Deon Loock het sportmangees van die afgelope 2020 Interhoër in hierdie foto perfek uitgebeeld.

Foto: Verskaf.

Gimmies se graad 8-leerder, Junior Kuhn, glimlag breed nadat hy verlede week die Herald se voorblad (20 Februarie) gehaal het. Foto: Verskaf.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button