CommunityNewsNewsPhoto Galleries

Matrieks 2018 se eindeksamen antwoordstelle langs pad gevind

Duisende eindeksamen-antwoordstelle van matrieks wat hulle eksamens in 2018 afgelê het, is vroeg vanoggend langs die N14 hoofweg opgemerk.

Duisende eindeksamen-antwoordstelle van matrieks wat hulle eksamens in 2018 afgelê het, is vroeg vanoggend langs die N14 hoofweg opgemerk. Dit is vermoedelik langs die pad gestort.

Dié magdom papiere het naby die Klerkskraaldam vir ongeveer 10 kilometer in die rigting van Krugersdorp gesaai, gelê en soos ‘n groot wit skoenlapperplaag langs die pad gefladder en teen grensdrade vasgewaai.

‘n Motoris wat vanoggend 06:00 reeds verby die hope antwoordstelle gery het, het die Herald hiervan in kennis gestel.

Elias Malindi, die woordvoerder van die Noordwes onderwysdepartement, is genader om hierop terugvoering te gee.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button